YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 6:14

DEUTERONOMIUM 6:14 Bybel vir almal (ABA)

Julle moenie ander gode dien nie, julle moenie die gode van ander volke rondom julle dien nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle mag nie agter ander gode aan loop uit die gode van die volke wat rondom julle is nie

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy mag nie ander gode aanhang nie, ook nie gode van die volke in jou omgewing nie

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Julle mag nie agter ander gode aanloop nie, gode van die nasies rondom julle

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Julle mag nie agter ander gode aan loop nie, van die gode van die volke wat rondom julle is

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:14 Die Boodskap (DB)

Moet nooit die gode van die ander nasies rondom jou aanbid nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6

DEUTERONOMIUM 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy mag geeneen van die gode van die naburige nasies aanbid nie

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's