DEUTERONOMIUM 6:12
DEUTERONOMIUM 6:12 Bybel vir almal (ABA)
dan moet julle versigtig wees dat julle nie die Here vergeet nie. Julle was slawe in die land Egipte, maar die Here het julle uit Egipte gebring.
DEUTERONOMIUM 6:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
neem jou dan in ag dat jy die HERE nie vergeet wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.
DEUTERONOMIUM 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar sorg dat jy nie dan die Here vergeet wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het nie.
DEUTERONOMIUM 6:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moet jy oppas dat jy nie die HERE vergeet wat jou uit Egipteland, uit 'n plek van slawerny, uitgelei het nie.
DEUTERONOMIUM 6:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Pas dan op dat jy nie die HERE vergeet wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.