DEUTERONOMIUM 34:10
DEUTERONOMIUM 34:10 Bybel vir almal (ABA)
Daar was nooit weer 'n profeet soos Moses in die volk Israel nie. Die Here was naby Moses en Hy het baie met hom gepraat.
DEUTERONOMIUM 34:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En soos Moses, vir wie die HERE van aangesig tot aangesig geken het, het daar geen profeet meer in Israel opgestaan nie
DEUTERONOMIUM 34:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het nie weer 'n profeet in Israel opgetree wat soos Moses was nie. Hy het die Here persoonlik geken.
DEUTERONOMIUM 34:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar het nie weer 'n profeet soos Moses in Israel opgestaan nie. Die HERE het hom van aangesig tot aangesig geken
DEUTERONOMIUM 34:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar het sedertdien in Israel geen profeet opgestaan soos Moses, wat die HERE van aangesig tot aangesig geken het nie