DEUTERONOMIUM 32:1
DEUTERONOMIUM 32:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Luister hemele, ek wil praat, en aarde, jy moet die woorde van my mond hoor.
DEUTERONOMIUM 32:1 Bybel vir almal (ABA)
Moses het gesê: “Hemel, jy moet luister, ek wil praat, die aarde moet hoor wat ek sê.
DEUTERONOMIUM 32:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LUISTER, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond.
DEUTERONOMIUM 32:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Luister, o hemele, en Ek sal spreek; en hoor, o aarde, die woorde van my mond.