DEUTERONOMIUM 30:3
DEUTERONOMIUM 30:3 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal die Here dit weer goed laat gaan met julle. Hy sal jammer wees vir julle en Hy sal julle weer bymekaarmaak uit al die volke. Julle God die Here het julle na daardie volke toe laat gaan.
DEUTERONOMIUM 30:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dan sal die HERE jou God jou lot verander en Hom oor jou ontferm; en Hy sal jou weer versamel uit al die volke waarheen die HERE jou God jou verstrooi het.
DEUTERONOMIUM 30:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
sal die Here jou God jou omstandighede verander. Hy sal jou jammer kry en jou weer bymekaarmaak van oral af waarheen Hy jou tussen die volke verstrooi het.
DEUTERONOMIUM 30:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dan sal die HERE jou God jou lot verander. Hy sal Hom oor jou ontferm en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen die HERE jou God jou verstrooi het.
DEUTERONOMIUM 30:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
dat die HERE jou God dan jou gevangenskap sal verander en jou oor jou sal ontferm, en Hy sal terugkeer en jou versamel uit al die nasies waarheen die HERE jou God jou verstrooi het.