DEUTERONOMIUM 29:9
DEUTERONOMIUM 29:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet doen wat hierdie verbond sê sodat dit goed kan gaan met alles wat julle doen.
DEUTERONOMIUM 29:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Onderhou dan die woorde van hierdie verbond en volbring dit, sodat julle voorspoedig kan uitvoer alles wat julle doen.
DEUTERONOMIUM 29:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sorg dat julle doen wat hierdie verbond bepaal en lewe daarvolgens sodat julle voorspoedig sal wees in alles wat julle aanpak.
DEUTERONOMIUM 29:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom dan die woorde van hierdie verbond na en voer dit uit, sodat julle sukses kan behaal met alles wat julle aanpak.
DEUTERONOMIUM 29:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Onderhou dan die woorde van hierdie verbond en doen dit, sodat julle voorspoedig kan wees in alles wat julle doen.