DEUTERONOMIUM 24:10
DEUTERONOMIUM 24:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer jy iets aan jou buurman leen, mag jy nie in sy huis ingaan om iets as pand te gaan vat nie.
DEUTERONOMIUM 24:10 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer jy vir iemand iets leen, dan mag jy nie in sy huis ingaan om iets te vat omdat hy die geld vir jou skuld nie.
DEUTERONOMIUM 24:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy aan jou naaste enigiets leen, mag jy in sy huis nie ingaan om sy pand te gaan haal nie
DEUTERONOMIUM 24:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ As jy aan jou naaste volgens ooreenkoms enigiets leen, mag jy nie in sy huis ingaan om die oorkleed wat hy as pand gee, te neem nie.
DEUTERONOMIUM 24:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer jy iets aan jou broer leen, mag jy nie in sy huis ingaan om sy pand te gaan haal nie.