DEUTERONOMIUM 21:11
DEUTERONOMIUM 21:11 Bybel vir almal (ABA)
dan sal jy miskien tussen die gevangenes 'n mooi vrou sien en verlief word op haar en met haar wil trou.
DEUTERONOMIUM 21:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en jy onder die gevangenes 'n vrou sien wat skoon van gestalte is, en jy haar liefkry en haar as vrou vir jou neem
DEUTERONOMIUM 21:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
en jy sien 'n mooi vrou onder hulle en jy kry haar lief en jy wil met haar trou
DEUTERONOMIUM 21:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en jy sien onder die gevangenes 'n mooi vrou en jy raak geheg aan haar, dan mag jy met haar trou.
DEUTERONOMIUM 21:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sien onder die gevangenes 'n pragtige vrou, en het 'n begeerte na haar, dat jy haar vir jou vrou wil hê