DEUTERONOMIUM 20:10
DEUTERONOMIUM 20:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer julle gereed is om oorlog te maak teen 'n stad, dan moet julle vir hulle vra of hulle vrede wil maak.
DEUTERONOMIUM 20:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy naby 'n stad kom om daarteen te veg, moet jy dit vrede aanbied.
DEUTERONOMIUM 20:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer jy teen 'n stad optrek om daarteen te veg, moet jy 'n vredesaanbod maak.
DEUTERONOMIUM 20:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Wanneer jy by 'n stad kom om daarteen oorlog te voer, moet jy vir die stad die vredesvoorwaardes uitroep.
DEUTERONOMIUM 20:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer jy naby 'n stad kom om daarteen te veg, verkondig dan vrede vir hom.