DEUTERONOMIUM 2:2-3
DEUTERONOMIUM 2:2-3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het eendag vir my gesê: ‘Julle het nou lank genoeg om hierdie berge geloop, julle moet nou draai en noord gaan.
DEUTERONOMIUM 2:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die HERE met my gespreek en gesê: Julle het lank genoeg om hierdie gebergte getrek. Draai noordwaarts weg
DEUTERONOMIUM 2:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het die Here vir my gesê: ‘Julle het nou ver genoeg om hierdie berg getrek. Draai nou noord
DEUTERONOMIUM 2:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het die HERE vir my gesê, ‘Julle het lank genoeg om hierdie berge getrek. Draai nou noord
DEUTERONOMIUM 2:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het met my gespreek en gesê: Julle het lank genoeg om hierdie berg getrek: draai julle noordwaarts.