DEUTERONOMIUM 18:8
DEUTERONOMIUM 18:8 Bybel vir almal (ABA)
Hy mag dieselfde kos eet wat hulle eet, ook wanneer hy van sy oupa of sy pa geld ge-erf het.”
DEUTERONOMIUM 18:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n gelyke aandeel moet hulle geniet, behalwe wat hy verkoop volgens familiebesit.
DEUTERONOMIUM 18:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
So 'n Leviet moet net soveel kos as die ander Leviete kry, ongeag wat hy as erfgoed besit.”
DEUTERONOMIUM 18:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dan moet hy 'n gelyke aandeel kry om van te leef, ongeag wat die verkoop van sy familiebesit opgelewer het. ”
DEUTERONOMIUM 18:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle sal dieselfde porsies hê om te eet, behalwe wat uit die verkoop van sy erfgoed kom.