DEUTERONOMIUM 18:4
DEUTERONOMIUM 18:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet ook vir die priester die eerste koring en wyn en olyf-olie gee, ook die eerste wol en die eerste hare wat julle van julle skape en bokke afskeer.
DEUTERONOMIUM 18:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die eerstelinge van jou koring, jou mos en jou olie en die eerstelinge van die skeersel van jou kleinvee moet jy aan hom gee.
DEUTERONOMIUM 18:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
jy moet vir die priester die beste deel gee van jou koringoes en jou wynoes, van jou olie-opbrengs en jou wolskeersel.
DEUTERONOMIUM 18:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die eerste opbrengs van jou koring, jou •nuwe wyn en jou olie, asook die eerste skeersel van jou kleinvee moet jy vir hulle gee
DEUTERONOMIUM 18:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook die eersteling van jou koring, van jou wyn en van jou olie en die eerstelinge van die vlies van jou kleinvee, moet jy hom gee.