DEUTERONOMIUM 18:15
DEUTERONOMIUM 18:15 Bybel vir almal (ABA)
“Julle God die Here sal een van julle stuur om 'n profeet te wees soos ek. Julle moet luister na daardie profeet.
DEUTERONOMIUM 18:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PROFEET uit jou midde, uit jou broers, soos ek is, sal die HERE jou God vir jou verwek; na Hom moet julle luister
DEUTERONOMIUM 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die Here jou God sal 'n profeet onder jou na vore laat kom, een van jou volksgenote. Hy sal soos ek wees. Vir hom moet jy gehoorsaam.
DEUTERONOMIUM 18:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“'n Profeet uit jou midde, iemand uit jou volksgenote soos ek, sal die HERE jou God vir jou laat opstaan; na hom moet julle luister.
DEUTERONOMIUM 18:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE jou God sal vir jou 'n profeet verwek uit jou midde, uit jou broers, soos ek; na Hom moet julle luister