DEUTERONOMIUM 18:11
DEUTERONOMIUM 18:11 Bybel vir almal (ABA)
of hy kan met slange praat, of hy kan vir die gees van iemand wat dood is, vra wat sal gebeur, of hy is 'n waarsêer nie.
DEUTERONOMIUM 18:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
of wat met besweringe omgaan, of wat 'n gees van 'n afgestorwene vra of 'n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie.
DEUTERONOMIUM 18:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
of 'n slangbesweerder of iemand wat geeste om inligting vra en dooies raadpleeg nie.
DEUTERONOMIUM 18:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat towerspreuke gebruik, waarsêer- of voorvadergeeste oproep, of dooies raadpleeg nie.
DEUTERONOMIUM 18:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Of 'n besweerder, of 'n raadgewer met bekende geeste, of 'n towenaar, of 'n dodeman.