DEUTERONOMIUM 16:14
DEUTERONOMIUM 16:14 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet saam feesvier, julle en julle kinders, en julle slawe en slavinne, en die vreemdelinge en weeskinders en weduwees wat by julle woon.
DEUTERONOMIUM 16:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy moet vrolik wees op jou fees, jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat in jou poorte is.
DEUTERONOMIUM 16:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet bly wees op hierdie fees, jy en jou seuns en dogters, jou slawe en slavinne, al die Leviete, vreemdelinge, weeskinders en weduwees van jou omgewing.
DEUTERONOMIUM 16:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy moet vol vreugde wees tydens jou fees – jy, jou seuns en dogters, jou slawe en slavinne, die Leviete, die vreemdelinge en die vaderloses en weduwees in jou dorpe.
DEUTERONOMIUM 16:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet jou verheug oor jou fees, jy en jou seun en jou dogter en jou dienskneg en jou diensmaagd en die Leviet, die vreemdeling en die wees en die weduwee wat in jou poorte is.