DEUTERONOMIUM 12:26
DEUTERONOMIUM 12:26 Bybel vir almal (ABA)
“Maar julle moet die gewyde presente wat julle wil gee en die offers wat julle belowe het, bring na die plek wat die Here sal kies.
DEUTERONOMIUM 12:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Net jou heilige gawes wat jy het, en jou gelofte-offers moet jy neem en na die plek kom wat die HERE sal uitkies
DEUTERONOMIUM 12:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Alle gewyde gawes wat julle by julle het en alles wat julle met 'n gelofte aan die Here beloof het, moet julle bring na die plek toe wat die Here sal kies.
DEUTERONOMIUM 12:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die •heilige gawes wat jy het en jou gelofte-offers moet jy egter neem en net na die plek wat die HERE sal kies, gaan.
DEUTERONOMIUM 12:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Net jou heilige gawes wat jy het, en jou geloftes, moet jy aflê en gaan na die plek wat die HERE sal uitkies.