DEUTERONOMIUM 11:20
DEUTERONOMIUM 11:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet hierdie dinge onthou wanneer julle uitgaan en ingaan by die deure van julle huise en julle poorte.
DEUTERONOMIUM 11:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en skryf dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte
DEUTERONOMIUM 11:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en op jou stadspoorte
DEUTERONOMIUM 11:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe