DANIËL 8:20
DANIËL 8:20 Bybel vir almal (ABA)
Die skaap-ram met die twee horings wat jy gesien het, is die konings van Medië en Persië.
Deel
Lees DANIËL 8DANIËL 8:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die ram wat jy gesien het met die twee horings, is die konings van die Meders en die Perse.
Deel
Lees DANIËL 8DANIËL 8:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skaapram met horings wat jy gesien het, staan vir die koninkryk van Medië en Persië.
Deel
Lees DANIËL 8DANIËL 8:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die ram wat jy gesien het met die twee horings, is die konings van Medië en Persië.
Deel
Lees DANIËL 8DANIËL 8:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die ram wat jy gesien het met twee horings, is die konings van Medië en Persië.
Deel
Lees DANIËL 8