DANIËL 8:16
DANIËL 8:16 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gehoor iemand praat uit die Ulai-rivier. Hy het gesê: “Gabriël, jy moet vir Daniël sê wat beteken die dinge wat hy sien.”
Deel
Lees DANIËL 8DANIËL 8:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek het 'n mensestem gehoor uit die Ulai wat geroep en gesê het: Gabriël, laat hierdie een die gesig verstaan!
Deel
Lees DANIËL 8DANIËL 8:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
en ek hoor 'n stem uit die Ulai roep: “Gabriël, verklaar vir Daniël die gesig!”
Deel
Lees DANIËL 8DANIËL 8:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek hoor toe die stem van 'n mens oor die Ulai wat roep en sê: “Gabriël, laat hierdie een die verskyning verstaan.”
Deel
Lees DANIËL 8DANIËL 8:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek het 'n man se stem tussen die walle van Ulai gehoor wat roep en sê: Gabriël, laat hierdie man die gesig verstaan.
Deel
Lees DANIËL 8