DANIËL 12:9
DANIËL 12:9 Die Boodskap (DB)
Hy het toe vir my gesê: “Jy moet gaan, Daniël, want hierdie woorde moet geheim gehou en weggesteek word tot die einde kom.
Deel
Lees DANIËL 12DANIËL 12:9 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “Jy moet nou gaan, Daniël, want die tyd moet eers verby wees, dan sal mense weet wat hierdie dinge beteken.
Deel
Lees DANIËL 12DANIËL 12:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het gesê: Gaan heen, Daniël, want die woorde bly verborge en verseël tot die tyd van die einde toe.
Deel
Lees DANIËL 12DANIËL 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê hy: “Jy moet nou gaan, Daniël, want die woorde is verseël en word geheim gehou tot die eindtyd toe.
Deel
Lees DANIËL 12DANIËL 12:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop het hy geantwoord: “Gaan, Daniël! Want die woorde bly verborge en verseël tot die tyd van die einde.
Deel
Lees DANIËL 12