DANIËL 12:6
DANIËL 12:6 Bybel vir almal (ABA)
Die man met die linne-klere was in die lug bo die water van die rivier, en een van die manne langs die rivier het vir hom gevra: “Hoe lank sal hierdie wonderlike dinge aanhou?”
DANIËL 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En een het aan die man, met linne bekleed, wat bo-oor die water van die rivier was, gesê: Hoe lank sal die einde van die wonderbaarlike dinge uitbly?
DANIËL 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een van hulle het aan 'n man wat linneklere aangehad het en bokant die water gestaan het, gevra: “Hoe lank sal hierdie onbegryplike gebeurtenisse nog aanhou?”
DANIËL 12:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die een sê toe vir die man geklee in linne wat aan die bokant van die stroom water was: “Hoe lank nog voor die einde van die verstommende gebeure aanbreek?”
DANIËL 12:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En een sê vir die man bekleed met linne wat op die waters van die rivier was: Hoe lank sal dit wees tot die einde van hierdie wonders?