DANIËL 12:13
DANIËL 12:13 Bybel vir almal (ABA)
“Daniël, jy moet aanhou totdat dit die tyd is wanneer jy moet sterf. Jy sal rus, en wanneer die tyd verby is, dan sal jy opstaan en kry wat God vir jou wil gee.”
DANIËL 12:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy, gaan heen na die einde; en jy sal rus en weer opstaan tot jou bestemming aan die einde van die dae.
DANIËL 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar hou jy aan tot die einde toe. Jy sal te ruste gelê word maar weer opstaan en jou bestemde deel ontvang in die eindtyd.”
DANIËL 12:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En jy, gaan voort tot die einde! Jy sal rus en daarna opstaan vir jou bestemming aan die einde van die dae.”
DANIËL 12:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar gaan jy tot die einde toe, want jy sal rus en in jou lot staan aan die einde van die dae.