DANIËL 11:3
DANIËL 11:3 Bybel vir almal (ABA)
Maar daar sal 'n koning kom wat 'n goeie soldaat is. Hy sal regeer oor baie mense en hy sal doen wat hy wil.
Deel
Lees DANIËL 11DANIËL 11:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal 'n dapper koning opstaan wat groot heerskappy sal hê en sal maak net soos hy wil.
Deel
Lees DANIËL 11DANIËL 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal 'n dapper koning op die toneel verskyn wat oor 'n groot ryk sal regeer en sal maak wat hy wil.
Deel
Lees DANIËL 11DANIËL 11:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sal 'n heldhaftige koning opstaan. Hy sal met baie mag heers en doen wat hy wil.
Deel
Lees DANIËL 11DANIËL 11:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En 'n magtige koning sal opstaan, wat met groot heerskappy sal heers en handel volgens sy wil.
Deel
Lees DANIËL 11