DANIËL 11:22
DANIËL 11:22 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal die leiers doodmaak wat teen hom wil oorlog maak, ook die leier van God se volk.
Deel
Lees DANIËL 11DANIËL 11:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die leërs van die instromende mag sal voor hom weggespoel en verbreek word, en ook die vors van die verbond.
Deel
Lees DANIËL 11DANIËL 11:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal die leërs van die instromende mag voor hom wegvee en uitwis, ook die leier van die verbondsvolk.
Deel
Lees DANIËL 11DANIËL 11:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die instromende magte sal voor hom weggespoel en verpletter word, selfs die leier van die verbond.
Deel
Lees DANIËL 11DANIËL 11:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En met die arms van 'n vloed sal hulle voor sy aangesig oorstroom en verbreek word; ja, ook die owerste van die verbond.
Deel
Lees DANIËL 11