DANIËL 11:18
DANIËL 11:18 Bybel vir almal (ABA)
“Daarna sal die hoogmoedige koning van die noorde oorlog maak teen die mense wat naby die see woon, en hy sal baie mense oorwin. Maar 'n ander leier sal oorlog maak teen die hoogmoedige koning en hy sal die hoogmoedige koning wen en hom verneder.
DANIËL 11:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna sal hy sy aangesig wend na die kuslande en baie daarvan verower; maar 'n aanvoerder sal aan sy gesmaad 'n einde maak, ja, hy sal sy gesmaad op homself laat terugval.
DANIËL 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal die koning van die noorde hom toelê op die kusgebiede en baie verower, maar daar sal aan sy vermetele optrede 'n einde gemaak word deur 'n ander leier vir wie hy nie in gelyke munt sal kan terugbetaal nie.
DANIËL 11:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sal hy sy aandag vestig op die eilande en baie daarvan inneem, maar 'n •aanvoerder sal sy onbeskaamdheid vir hom tot 'n einde bring; sy onbeskaamdheid sal hy hom vergeld.
DANIËL 11:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarna sal hy sy aangesig na die eilande wend en baie inneem; sonder sy eie smaad sal hy dit op hom laat draai.