DANIËL 10:3
DANIËL 10:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek het nie lekker kos geëet nie, ek het nie vleis geëet en wyn gedrink nie, en daardie drie weke het ek nie olyf-olie aan my gesmeer nie.
Deel
Lees DANIËL 10DANIËL 10:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Smaaklike spys het ek nie geëet en vleis en wyn het nie in my mond gekom nie; en ek het my glad nie gesalf nie, totdat drie volle weke om was.
Deel
Lees DANIËL 10DANIËL 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het die volle drie weke geen lekker kos geëet nie, my mond nie aan vleis of wyn gesit nie en geen reukolie gebruik nie.
Deel
Lees DANIËL 10