KOLOSSENSE 2:9
KOLOSSENSE 2:9 Bybel vir almal (ABA)
Daardie mense praat nie die waarheid nie, want Christus, die Seun wat 'n mens geword het, is ook God en Hy is so sterk soos God.
KOLOSSENSE 2:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik