AMOS 7:11
AMOS 7:11 Bybel vir almal (ABA)
Amos sê vir die Israeliete: ‘Koning Jerobeam sal in 'n oorlog sterf, en die vyande sal die Israeliete vang en wegvat na 'n ander land.’ ”
AMOS 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want so het Amos gesê: Jeróbeam sal deur die swaard sterwe, en Israel sal sekerlik uit sy land in ballingskap gaan.
AMOS 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Amos het gesê Jerobeam sal deur die swaard sterf, en Israel sal uit sy land in ballingskap weggevoer word.”
AMOS 7:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want dit is wat Amos sê, ‘Deur die swaard sal Jerobeam sterf, en Israel sal beslis in ballingskap gaan, weg van sy grondgebied af.’ ”
AMOS 7:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want so sê Amos: Jerobeam sal deur die swaard sterwe, en Israel sal gewis as gevangenes uit hulle land weggevoer word.