YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

AMOS 3:7

AMOS 3:7 Bybel vir almal (ABA)

Ja, die Here sê eers vir sy dienaars, die profete, wat Hy wil doen, en dan doen Hy dit.

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here God doen niks as Hy nie sy besluit bekend gemaak het aan sy dienaars die profete nie.

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, my Heer, die HERE, doen niks nie, tensy Hy sy vertroulike besluit openbaar aan sy diensknegte, die profete.

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waarlik, die HERE sal niks doen nie, maar Hy het sy geheim aan sy knegte, die profete, geopenbaar.

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:7 Die Boodskap (DB)

Die Here laat niks gebeur as Hy dit nie eers voor die tyd vir sy boodskappers gesê het nie.

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oppermagtige HERE doen niks sonder om sy diensknegte, die profete, daaroor in te lig nie.

Deel
Lees AMOS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's