YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

AMOS 3:3

AMOS 3:3 Bybel vir almal (ABA)

Twee mense besluit eers dat hulle saam wil loop, en dan doen hulle dit.

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sal twee met mekaar wandel tensy hulle eers afgespreek het?

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sal twee saamloop as hulle dit nie afgespreek het nie?

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Loop twee saam sonder dat hulle afgespreek het?

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kan twee saam loop, tensy hulle ooreengekom is?

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:3 Die Boodskap (DB)

Sal twee mense saam die pad vat as hulle dit nie voor die tyd met mekaar so afgespreek het nie?

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sal twee mense saam op reis gaan sonder om eers af te spreek om dit te doen?

Deel
Lees AMOS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's