YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

AMOS 3:1

AMOS 3:1 Bybel vir almal (ABA)

Mense van Israel, die Here het julle almal uit Egipte gebring. Luister wat sê Hy vir julle

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HOOR hierdie woord wat die HERE oor julle gespreek het, o kinders van Israel, oor die hele geslag wat Ek uit Egipteland laat optrek het, naamlik

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister na die woord wat die Here teen julle rig, Israeliete, teen al die stamme wat Hy uit Egipte laat trek het

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Luister na hierdie woord wat Ek, die HERE, teen julle uitgespreek het, Israeliete, teen die hele geslag wat Ek uit Egipteland laat optrek het

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hoor hierdie woord wat die HERE oor julle gespreek het, o kinders van Israel, oor die hele geslag wat Ek uit Egipteland laat optrek het, en gesê

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:1 Die Boodskap (DB)

Luister wat sê die Here oor julle, Israel. Hoor wat Hy sê van die volk wat Hy uit Egipte laat wegtrek het

Deel
Lees AMOS 3

AMOS 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister na hierdie boodskap wat Ek, die HERE, oor julle te sê het, mense van Israel. Dit raak die hele volk wat Ek uit Egipte laat trek het.

Deel
Lees AMOS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's