HANDELINGE 8:34 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 8:34 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Sê vir my, asseblief, van wie praat die profeet hier, van homself of van iemand anders?”
HANDELINGE 8:34 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En die hofdienaar antwoord en sê vir Filippus: Ek bid u, van wie sê die profeet dit, van homself of van iemand anders?
HANDELINGE 8:34 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die ontmande het toe vir Filippus gevra: “Praat die profeet hier van homself of van iemand anders?”
HANDELINGE 8:34 DB (Die Boodskap)
Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Sê my, oor wie skryf die profeet hier?” Filippus het
HANDELINGE 8:34 ABA (Bybel vir almal)
Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Ek vra mooi vir jou, oor wie praat die profeet so? Praat hy oor homself of oor iemand anders?”
HANDELINGE 8:34 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die eunug sê toe vir Filippus: “Ek vra jou, van wie sê die profeet dit – van homself of van iemand anders?”
HANDELINGE 8:34 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die eunug het Filippus geantwoord en gesê: Van wie spreek die profeet dit tog? van homself, of van 'n ander man?