HANDELINGE 8:3
HANDELINGE 8:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Saulus het die gemeente probeer uitroei deur huis ná huis binne te dring, mans sowel as vroue na buite te sleep, en hulle in die tronk te laat gooi.
HANDELINGE 8:3 Bybel vir almal (ABA)
Saulus het probeer om die gemeente dood te maak. Hy het in die huise ingegaan en hy het mans en vroue weggesleep en in die tronk gegooi.
HANDELINGE 8:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Saulus het die gemeente verwoes en in die huise gegaan en manne en vroue uitgesleep en in die gevangenis oorgelewer.
HANDELINGE 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saulus het die kerk probeer uitroei. Hy het van huis tot huis gegaan, mans en vrouens laat uitsleep en hulle in die tronk laat sit.
HANDELINGE 8:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat Saul betref, hy het die gemeente verwoes deur in elke huis in te gaan en mans en vroue te vang en hulle in die tronk oorgegee.