HANDELINGE 4:9 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 4:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
julle verhoor ons vandag oor 'n weldaad aan 'n siek man en oor hoe hy gesond gemaak is.
HANDELINGE 4:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
as ons vandag ondervra word oor 'n weldaad aan 'n siek man, waardeur hy gesond geword het
HANDELINGE 4:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
word ons vandag verhoor oor ’n goeie daad aan ’n ver-lamde man? Wil julle weet hoe hy gesond gemaak is?
Deel
HANDELINGE 4 NLVHANDELINGE 4:9 DB (Die Boodskap)
“Geagte leiers van die volk en raadslede, ons staan vandag hier voor julle omdat ons ’n siek man gesond gemaak het.
Deel
HANDELINGE 4 DBHANDELINGE 4:9 ABA (Bybel vir almal)
julle beskuldig ons vandag omdat ons iets goed gedoen het vir 'n siek man, omdat ons iets gedoen het wat hierdie man gesond gemaak het.
Deel
HANDELINGE 4 ABAHANDELINGE 4:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
as ons vandag verhoor word oor 'n goeie daad aan 'n siek man waardeur hy gesond geword het
HANDELINGE 4:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As ons vandag ondersoek word na die goeie daad wat aan die magtelose mens gedoen is, hoe word hy gesond