Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 4:8 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 4:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe het Petrus, vol van die Heilige Gees, vir hulle gesê: “Raadslede van die volk, en familiehoofde

HANDELINGE 4:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarop sê Petrus, vervul met die Heilige Gees, aan hulle: Owerstes van die volk en ouderlinge van Israel

HANDELINGE 4:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Toe het Petrus, vervul met die Heilige Gees, vir hulle gesê: “Leiers en familiehoofde van ons volk

HANDELINGE 4:8 DB (Die Boodskap)

Petrus was vol van die Heilige Gees se groot krag. Hy het dadelik geantwoord

HANDELINGE 4:8 ABA (Bybel vir almal)

Die Heilige Gees het toe in Petrus gekom, en Petrus het gesê: “Leiers van die volk en familieleiers

HANDELINGE 4:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Toe het Petrus, vervul met die Heilige Gees, vir hulle gesê: “Leiers van die volk en familiehoofde

HANDELINGE 4:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Toe sê Petrus, vervul met die Heilige Gees, vir hulle: Regeerders van die volk en oudstes van Israel!