Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 4:5 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 4:5 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die volgende môre het die raadslede, die familiehoofde en die skrifgeleerdes in Jerusalem vergader.

HANDELINGE 4:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Die volgende dag kom toe hulle owerstes en ouderlinge en skrifgeleerdes in Jerusalem bymekaar

HANDELINGE 4:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die volgende môre het die priesterhoofde, die leiers, die familiehoofde en die skrifgeleerdes in Jerusalem vergadering gehou.

HANDELINGE 4:5 DB (Die Boodskap)

Die volgende oggend het al die belangrikste godsdienstige leiers van Israel wat op die Joodse Raad sitting gehad het in Jerusalem vergader.

HANDELINGE 4:5 ABA (Bybel vir almal)

Die volgende dag het die Jode se leiers en familieleiers en skrifgeleerdes in Jerusalem bymekaargekom.

HANDELINGE 4:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die volgende dag het hulle leiers en familiehoofde en skrifkenners in Jerusalem bymekaargekom

HANDELINGE 4:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die volgende dag het hulle owerstes en ouderlinge en skrifgeleerdes.