HANDELINGE 4:4 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 4:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Tog het baie van die mense wat hulle prediking gehoor het, gelowig geword; en die getal gelowiges het aangegroei tot omtrent vyf duisend.
HANDELINGE 4:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En baie van die wat die woord gehoor het, het geglo; en die getal van die manne het omtrent vyfduisend geword.
HANDELINGE 4:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Tog het baie van die mense wat hulle boodskap gehoor het, gelowig geword. Gevolglik het die getal gelowiges aangegroei tot omtrent 5 000.
HANDELINGE 4:4 DB (Die Boodskap)
Intussen het baie mense in Christus begin glo. Die kerk in Jerusalem se ledetal het tot by die 5 000 aangegroei.
HANDELINGE 4:4 ABA (Bybel vir almal)
Maar baie van die mense wat gehoor het wat Petrus en Johannes sê, het begin glo. Hulle het net die mans getel, en daar was omtrent 5 000 mans.
HANDELINGE 4:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Baie van die mense wat die toespraak gehoor het, het egter tot geloof gekom, sodat die getal manne tot ongeveer vyfduisend aangegroei het.
HANDELINGE 4:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar baie van die wat die woord gehoor het, het geglo; en die getal van die manne was omtrent vyf duisend.