HANDELINGE 4:37 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 4:37 AFR83 (Afrikaans 1983)
het ook die grond wat hy gehad het, verkoop en die geld gebring en dit vir die apostels gegee.
HANDELINGE 4:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
het 'n stuk grond gehad en dit verkoop en die geld gebring en aan die voete van die apostels neergelê.
HANDELINGE 4:37 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy het sy grond verkoop en die geld vir die apostels gebring om vir dié te gee wat tekort het.
Deel
HANDELINGE 4 NLVHANDELINGE 4:37 DB (Die Boodskap)
en wat van Siprus af gekom het, ’n stuk grond van hom verkoop en al die geld vir die apostels gaan gee.
Deel
HANDELINGE 4 DBHANDELINGE 4:37 ABA (Bybel vir almal)
Hy het 'n stuk grond gehad en hy het dit verkoop. Toe bring hy die geld en hy gee dit vir die apostels.
Deel
HANDELINGE 4 ABAHANDELINGE 4:37 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
het 'n stuk grond besit en dit verkoop en die geld gebring en aan die voete van die apostels neergelê.
HANDELINGE 4:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hy grond gehad het, het hulle dit verkoop en die geld gebring en dit aan die apostels se voete neergelê.