HANDELINGE 4:3
HANDELINGE 4:3 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het toe vir Petrus en Johannes gevang en hulle het hulle in die tronk gesit tot die volgende dag, want dit was al klaar donker.
HANDELINGE 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die hande aan hulle geslaan en hulle in die gevangenis gesit tot die volgende môre toe, want dit was al aand.
HANDELINGE 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het Petrus en Johannes gevange geneem, en hulle, omdat dit al laat was, in die tronk gesit tot die volgende môre.