HANDELINGE 24:8
HANDELINGE 24:8 Bybel vir almal (ABA)
Ons beskuldig hom oor al hierdie dinge. Jy moet hom self vra en dan kan jy hoor wat hy daarvan sê.”
HANDELINGE 24:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en bevel gegee dat sy beskuldigers voor u moet kom. Van hom sal u self, ná ondersoek, kennis kan verkry van al hierdie dinge waarvan ons hom beskuldig.
HANDELINGE 24:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ú hom oor al hierdie dinge verhoor, kan u te wete kom waarom ons hom aankla.”
HANDELINGE 24:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U sal self by hom kan agterkom waaroor ons hom aankla wanneer u hom oor al hierdie dinge verhoor.
HANDELINGE 24:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy aanklaers beveel om na jou toe te kom: deur te ondersoek van wie jy al hierdie dinge kan verstaan waarvan ons Hom beskuldig.