HANDELINGE 24:20
HANDELINGE 24:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Of laat hierdie mense sommer nou self sê watter misdaad die Joodse Raad gevind het toe ek voor hulle was.
HANDELINGE 24:20 Bybel vir almal (ABA)
Ek het voor die Joodse Raad gestaan en hulle het ook vir my vrae gevra. Goewerneur, jy kan vra vir die Jode wat nou hier is. Hulle het niks gekry wat ek verkeerd gedoen het nie.
HANDELINGE 24:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Of laat hierdie manne self sê of hulle enige onreg in my gevind het toe ek voor die Raad gestaan het
HANDELINGE 24:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Of laat hierdie mense dan nou sê aan watter misdaad ek in my verhoor voor die Joodse Raad skuldig bevind is.
HANDELINGE 24:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Of laat hierdie mense self sê watter misdryf hulle gevind het toe ek voor die Sanhedrin gestaan het