HANDELINGE 24:2
HANDELINGE 24:2 Bybel vir almal (ABA)
Die goewerneur het vir Paulus laat roep. Toe het Tertullus met die goewerneur gepraat en hy het vir Paulus begin beskuldig. Tertullus het gesê: “Geagte goewerneur Feliks, jy het baie vrede vir ons mense gebring. En jy het gedink wat in die toekoms sal gebeur, en toe het jy baie goeie planne gemaak, planne wat ons volk help.
HANDELINGE 24:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hy opgeroep is, begin Tertúllus hom beskuldig en sê
HANDELINGE 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Paulus is ingeroep, en Tertullus het met die aanklag voor Feliks begin: “U Edele, onder u lewe ons in rus en vrede, en deur u beleid het daar verbeteringe vir hierdie volk ingetree.
HANDELINGE 24:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat Paulus ingeroep is, het Tertullus met die aanklag begin en gesê: “Deur u toedoen leef ons in groot vrede, en deur u voorsorgmaatreëls het daar verbeteringe vir hierdie volk gekom.
HANDELINGE 24:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hy geroep is, het Tertullus hom begin beskuldig en gesê: Aangesien ons deur u groot stilte geniet en dat baie waardige dade aan hierdie nasie gedoen word deur u voorsienigheid