HANDELINGE 24:19
HANDELINGE 24:18-19 Bybel vir almal (ABA)
Jode uit die provinsie Asië het my in die tempel gekry nadat ek my laat reinig het. Daar was nie baie mense by my nie, niemand wat geskree en geraas het nie. Dit sou goed gewees het as daardie Jode hiér was om my te beskuldig, maar hulle sal niks verkeerd teen my kan sê nie.
HANDELINGE 24:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle behoort hier voor u te wees om beskuldiging in te bring as hulle iets teen my het.
HANDELINGE 24:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was net 'n paar Jode van die provinsie Asië. Dit is eintlik hulle wat hier voor u moes gewees het om my aan te kla, as hulle iets teen my kan inbring.
HANDELINGE 24:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar was wel 'n aantal Jode uit Asië, wat hier voor u moes verskyn het en my moes aankla, as hulle miskien iets teen my sou hê.
HANDELINGE 24:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie moes hier voor jou gewees het en beswaar maak as hulle teen my teen my moes wees.