HANDELINGE 2:30 - Compare All Versions

HANDELINGE 2:30 ABA (Bybel vir almal)

Maar Dawid was 'n profeet, en hy het geweet dat God vir hom belowe het dat een van sy nageslag eendag op sy troon sal sit.

HANDELINGE 2:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Omdat hy dan 'n profeet was en geweet het dat God vir hom met 'n eed gesweer het dat hy uit die vrug van sy lendene, wat die vlees betref, die Christus sou verwek om op sy troon te sit

HANDELINGE 2:30 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar hy was 'n profeet en hy het geweet dat God met 'n eed aan hom belowe het dat een van sy nakomelinge op sy troon sou sit.

HANDELINGE 2:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Omdat hy 'n profeet was, en geweet het dat ‘God met 'n eed aan hom beloof het om iemand van sy nasate op sy troon te plaas,’

HANDELINGE 2:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daarom, omdat hy 'n profeet was en geweet het dat God vir hom met 'n eed gesweer het dat hy van die vrug van sy lendene na die vlees Christus sou oprig om op sy troon te sit

HANDELINGE 2:30 DB (Die Boodskap)

Daarom het hy geweet dat God ’n belofte aan hom gemaak het dat iemand uit sy nageslag altyd oor sy koninkryk sou heers.

HANDELINGE 2:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Hy het dus as profeet opgetree, en hy het geweet dat God met ’n eed aan hom belowe het dat een van sy nakomelinge as Messias op sy troon sou sit.