HANDELINGE 2:28 - Compare All Versions
HANDELINGE 2:28 ABA (Bybel vir almal)
U het vir my geleer hoe om te lewe, ek sal altyd bly wees wanneer U by my is.
Deel
HANDELINGE 2 ABAHANDELINGE 2:28 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
U het My die weë van die lewe bekend gemaak, U sal My vervul met vreugde by u aangesig.
HANDELINGE 2:28 AFR83 (Afrikaans 1983)
U het my die paaie van die lewe geleer; u teenwoordigheid sal my met vreugde vul.
HANDELINGE 2:28 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het vir my die paaie na die lewe bekend gemaak – deur u teenwoordigheid sal U my met blydskap vervul.’
HANDELINGE 2:28 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het my die weë van die lewe bekend gemaak; jy sal my vol vreugde maak met jou aangesig.
HANDELINGE 2:28 DB (Die Boodskap)
U stap heeltyd saam met my op die pad wat na die lewe toe lei. Ek jubel daaroor.’
Deel
HANDELINGE 2 DBHANDELINGE 2:28 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
U het my die paaie geleer wat na die lewe lei, U sal my bly maak met u teenwoordigheid.’
Deel
HANDELINGE 2 NLV