Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 14:6 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 14:6 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe die apostels dit agterkom, het hulle na Listra en Derbe en omgewing gevlug. Dit was twee stede in Likaonië.

HANDELINGE 14:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

het hulle dit gewaargeword en gevlug na die stede van Likaónië, Listre en Derbe en die omstreke.

HANDELINGE 14:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Toe die apostels dit agterkom, het hulle na Listra en Derbe en die Likaonië-omgewing gevlug.

HANDELINGE 14:6 DB (Die Boodskap)

Hulle het toe in die stede Listra en Derbe gaan preek.

HANDELINGE 14:6 ABA (Bybel vir almal)

Toe die apostels hoor wat die mense wil doen, het hulle gevlug na die stede Listre en Derbe. Hierdie stede was in die deel van die land wat die mense “Likaonië” genoem het.

HANDELINGE 14:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

het hulle dit te wete gekom en na die Likaoniese stede, Listra en Derbe, en die omliggende streke gevlug

HANDELINGE 14:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Hulle het dit opgepas en gevlug na Listre en Derbe, stede van Likaonië, en na die omgewing wat rondom lê.