HANDELINGE 13:9 - Compare All Versions

HANDELINGE 13:9 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar Saulus, dit is Paulus, vol van die Heilige Gees, het hom skerp aangekyk

HANDELINGE 13:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar Saulus, dit is Paulus, vervul met die Heilige Gees, het die oë op hom gehou en gesê

HANDELINGE 13:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar Saulus, dit is Paulus, vol van die Heilige Gees, het hom stip aangekyk

HANDELINGE 13:9 DB (Die Boodskap)

Toe Saulus (of Paulus, soos hy ook bekend was) by Sergius Paulus aankom, was Elimas ook daar. Paulus was vol van die Heilige Gees se krag. Hy het Elimas waterpas in die oë gekyk en vir hom gesê: “Ek sien dat jou lewe die ene boosheid is.

HANDELINGE 13:9 ABA (Bybel vir almal)

Maar die Heilige Gees was in Saulus, Saulus se ander naam was Paulus. Hy het reguit na Elimas gekyk.

HANDELINGE 13:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar Saulus, oftewel Paulus, het hom stip aangekyk en, vervul met die Heilige Gees

HANDELINGE 13:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Toe het Saulus, (wat ook Paulus genoem word), vervul met die Heilige Gees, sy oë op hom gerig