HANDELINGE 13:52
HANDELINGE 13:52 Bybel vir almal (ABA)
Die gelowiges het aangehou om bly te wees, en die Heilige Gees was in hulle.
HANDELINGE 13:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees.
HANDELINGE 13:52 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die gelowiges in Antiogië was vol blydskap en vol van die Heilige Gees.
HANDELINGE 13:52 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees.