HANDELINGE 13:47
HANDELINGE 13:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
want so lui die Here se opdrag aan ons: “Ek het U gegee as 'n lig vir die nasies, sodat U verlossing kan bring tot in die uithoeke van die aarde. ”
HANDELINGE 13:47 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here het hierdie woorde vir ons gesê: “ Ek het jou gekies en aangestel om 'n lig te wees vir die ander volke, en jy moet vir hulle vertel dat Ek al die mense op die aarde wil red.”
HANDELINGE 13:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want so het die Here aan ons bevel gegee: Ek het U 'n lig van die nasies gemaak, sodat U tot redding sal wees tot aan die einde van die aarde.
HANDELINGE 13:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want so het die Here dit aan ons opgedra: “ ‘Ek het jou aangewys as 'n lig vir die nasies, sodat jy verlossing kan bring tot aan die uiteindes van die aarde.’ ”
HANDELINGE 13:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want so het die Here ons beveel en gesê: Ek het jou gestel as 'n lig vir die heidene, sodat jy tot redding sou wees tot aan die eindes van die aarde.