HANDELINGE 13:18
HANDELINGE 13:18 Bybel vir almal (ABA)
God was omtrent 40 jaar lank baie geduldig met hulle in die woestyn.
HANDELINGE 13:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En omtrent veertig jaar lank het Hy hulle in die woestyn verdra.
HANDELINGE 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
en hulle in die woestyn ongeveer veertig jaar lank geduldig verdra.
HANDELINGE 13:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle ongeveer veertig jaar lank in die woestyn verduur.
HANDELINGE 13:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En omtrent die tyd van veertig jaar het Hy hulle maniere in die woestyn toegelaat.